Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Vrou soek werk op 'n plaas » Plaassake en besigheids indeks » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Vrou soek werk op 'n plaas Vrou soek werk op 'n plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Vrou soek werk op 'n plaas

R12 000.00

Jonk, Energiek en baie lief vir die buitelewe, het opleiding gedoen vir 11 jaar so menseverhoudings is vir my baie belangrik.  Het 'n rukkie saam met my man geboer by 'n gemegde boerdery maar omstandigehde het veroorsaak dat dit nie gerealiseer het nie.  Wil en sal baie graag plaaswerk doen, kan algemene instandhouding doen wat insluit elektreis en swyswerk , het 'n geldige bestuurslisensie.  Het 'n passie vir plaaswerk.

Gauteng omgewing 

082 574 6028

rossouw2012@gamil.com 

 

Vorige40 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaassake en besigheids indeks.

Kontak Melindaj via e-pos.
Telefoon Nommer:0825746028
Selfoon Nommer:0825746028
Geadverteer deur: Melindaj
'n soeknet lid sedert 2016-08-15.
Alle advertensies deur Melindaj.

Vaalpark - Gauteng

1466 besigtigings.
Geadverteer op 2016-09-01 10:27:16.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!