Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

voorman » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

voorman voorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

voorman

Hi,ek is Luhandre Herringer 26 jaar oud.Ek is op soek na n plaas voorman pos ek het 7 jaar vir n maatskapei gewerk wat plaas implemente vervaardig het soos sitrus saag net spanners en selfs ook implemente seg gemaak, ek het baie kennis in hidrolies en staal werk ek kan verskei tiepe welds doen bv.tig welding, argon,co2 welding en gass welding.Ek was as n passer en draaier aangestel en het 7 jaar vir die maatskapy gewerk todat hulle af betaal het...ek is tans op konstruksie besig en is ten alle tye bereid om te verhuis.Ek is baie hard werkend en ook bereid om enige iets te leer en selfs te doen.my kontak besonderhede is

 No-082 479 2981

Email- luhandreherringer@yahoo.com

Baie dankie 

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Luhandre via e-pos.
Selfoon Nommer:0824792981
Geadverteer deur: Luhandre
'n soeknet lid sedert 2015-06-26.
Alle advertensies deur Luhandre.

Arcon Park - Vereeniging - Gauteng

810 besigtigings.
Geadverteer op 2017-04-19 13:19:10.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.