Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Vliegtuig tegnikus vakleerlingskap kursus » Tegnies » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Vliegtuig tegnikus vakleerlingskap kursus Vliegtuig tegnikus vakleerlingskap kursus  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Vliegtuig tegnikus vakleerlingskap kursus

R3 500.00

30 maand vliegtuig vakleerling opleidingsprogram. Ons is gebasseer in die Oosrand.

Hierdie kursus sluit prakties, teorie en ambagstoets in. Ons is TETA en SACAA geakkrediteer.

Minimum vereistes is Graad 12 Wiskunde en Wetenskap.

Die kursus kos R3 500 per maand vir die eerste 12 maande OF R38 000 per jaar

Geen CVs word aanvaar nie. Aansoekvorms is beskikbaar op ons webwerf www.intelektrainingandconsultation.com.

Ons het nuwe groepe van 20 vakleerlinge wat elke 2 maande begin reg deur die jaar. Aansoeke vir 2013 word ook reeds aanvaar.

As jy belangstel of vrae het, kontak my by itc.arina@yahoo.com.

Vorige20 van 31Volgende
Adverteer nou GRATIS in Tegnies

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Tegnies.

Kontak Itc akademie via e-pos
Geadverteer deur: Itc akademie.
'n soeknet lid sedert 2012-03-15.
Alle advertensies deur Itc akademie.
Boksburg - Gauteng

26978 besigtigings.
Geadverteer op 2012-03-15 17:47:50.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.