Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Virtual Secretary » Sekretarieel » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Virtual Secretary Virtual Secretary  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Virtual Secretary

Is jou kantoor dame op kraam verlof, kry jy nie 'n temp wat die mas kan opkom nie?  Skakel my gerus.  Ek sal enige aanbiedinge, notules van vergaderings, proeflesings van dokument, tik van enige dokumente vir u professioneel en absoluut akkuraat doen.  Ek is trots op die gehalte werk wat ek lewer.  Ek tik teen 75 wpm, werk van die huis af.  My kostes beloop teen R150 per taak (selfs take vir jou kinders ja, dit kan ek ook vir u doen).  Skakel my, handig vanoggend jou werk in, en hê dit binne 48 uur, gelang na dringendheid van u werk.
Vorige58 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Jules sal kan kontak.
Geadverteer deur: Jules
Alle advertensies deur Jules.
'n soeknet lid sedert 2010-10-27.
Middelburg (Mpumalanga) - Mpumalanga
Kaart vir Middelburg (Mpumalanga),Mpumalanga,Suid Afrika

GPS: -25.769902, 29.4639354

3154 besigtigings.
Geadverteer op 2010-10-27 07:38:19.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.