Soek Tuisblad » Soek  » Rekenaars » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Vilko loods projek – persoonlike e boodskappe in Afrikaans » Ander » Rekenaars » Soek » soeknet.co.za

Vilko loods projek – persoonlike e boodskappe in Afrikaans Vilko loods projek – persoonlike e boodskappe in Afrikaans  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Vilko loods projek – persoonlike e boodskappe in Afrikaans

R3 400.00
Foto 1: Vilko loods projek – persoonlike e boodskappe in Afrikaans

p { margin-bottom: 0.25cm; line-height: 120%; }

Suid Afrika is 'n wonderlike sonskyn land met baie geleenthede om vir almal om 'n stuk van die sonskyn te ontvang. Ons diversiteit is een van die goed wat Suid Afrika so uniek maak.

Vilko is 'n jong maatskappy gestig in April 2015 deur Paul Viljoen, om projekte aan te pak, ontwikkel en uit te brei, wat hom en ander sal baat.

Die loods projek is begin om die uniekheid te beskerm en uit te brei deur middel van tegnologie. Ek het 'n hele paar idees waarmee ek al 'n hele ruk mee rond loop wat ek graag die lug wil laat sien.

b.v. Om epos intekenare 'n unieke epos te stuur gebaseer op sy diens/produk te) wat die persoon gebruik, industrie nuus/inligting en algemene nuus in die taal van sy keuse. Alle kommunikasie en kennisgewings sal ook in sy taalvoorkeur gestuur word.


Om deel te word hiervan of van ons ander projekte besoek gerus ons webblad, en sluit aan deur te registreer.

Ons is baie opgewonde oor die projekte wat ons aanpak. Volg ons gerus om meer te wete te kom. Te sien hoe vorder. Self 'n bedra te lewer.

Deel gerus U mening en idees om die te bou in iets wat U en ander sal baat.


Om te begin registreer by http://www.vilkosa.co.za/messaging.html

Vorige3 van 14Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Vilkop sal kan kontak.
Geadverteer deur: Vilkop.
'n soeknet lid sedert 2015-12-10
Alle advertensies deur Vilkop.
Halfway Gardens - Halfweghuis - Gauteng

4476 besigtigings.
Geadverteer op 2015-12-10 07:00:06.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.