Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Versorging » Platoniese Vriendskap » Liefde en Vriendskap » Soek » soeknet.co.za

Versorging Versorging  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Versorging

Foto 1: Versorging

Goeie dag,ek is 54 jaar oud.is nog lekker fiks en fluks.Is bereid om te verhuis en is opsoek na n inwoon posisie,waar ek n bord kos,bed,en n klein loon vir persoonlike goedjies kan verdien.

Al die is vir my  arbeid,ek kan kook,huis hou,wasgoed doen,diere versorg,na iemand kyk en versorg,seker maak alles wat nodig is vir die dag is gedoen.Ek is n stil mensie,maar geniet ook lekker geselskap.Is NIE opsoek na romanse of sulke dinge nie,Sal dit verkies om op n plaas te woon,mal oor die natuur en sy dinge.Ek soek net n rustige omgewing en die doel om na iemand om te sien. Kan bestuur.en algemene goedjies regmaak.heel handig.

 

 

1 van 8Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Platoniese Vriendskap.

Kry jou geld geleen vandag nog uitbetaal!
Kontak Janafourie924 via e-pos
Geadverteer deur: Janafourie924.
'n soeknet lid sedert 2023-05-17.
Alle advertensies deur Janafourie924.
Ramsgate - Kwazulu-Natal

1191 besigtigings.
Geadverteer op 2023-05-17 13:14:02.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!