Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Verkoops Intern - Bome » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Verkoops Intern - Bome Verkoops Intern - Bome  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Verkoops Intern - Bome

Op soek na ‘n jong, geesdriftige person wat tweetalig is om deel te word van ons span - iemand wat lief is vir die natuur en veral in bome belangstel.  Hierdie junior pos is beskikbaar in North Riding.  Matriek/Gr12 kwalifikasie met verkoopsvaardighede is noodsaaklik, en administratiewe ervaring voordelig.  Indien jy goed kan kommunikeer en vol selfvertroue is, sien ons uit daarna om van jou te hoor.

Vorige55 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Sun gardens sal kan kontak.
Geadverteer deur: Sun gardens
Alle advertensies deur Sun gardens.
'n soeknet lid sedert 2014-01-31.
Honeydew - Gauteng

7533 besigtigings.
Geadverteer op 2014-02-03 11:59:29.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!