Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Venoot dringend gesoek: my musiekbesigheid brei uit! » Ander » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

Venoot dringend gesoek: my musiekbesigheid brei uit! Venoot dringend gesoek: my musiekbesigheid brei uit!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Venoot dringend gesoek: my musiekbesigheid brei uit!

Ek is David Fritz: Mr Music. Ek wil my musiekbesigheid uitbrei en ek is
dringend op soek na 'n venoot.


Die ideale kandidaat is iemand:
- Wat onverbonde is,
- Wat naby my woon (Benoni, Kempton, Oos-rand),
- Wat van die vroulike geslag is (maar mans is welkom om aansoek te doen),
- Wat tussen plusminus 30 en plusminus 40 jaar oud is,
- Wat eerlik, verantwoordelik, lojaal en betroubaar is,
- Wat nie haarself (of homself) aan drank vergryp of dwelms gebruik nie,
- Wat blakende gesond is,
- Wat passievol is oor kwaliteit musiek (nie 'n spesifieke genre nie),
- Wat van motorbestuur en reis hou,
- Wat oor 'n eie voertuig en geldige rybewys beskik,
- Wat van nature energiek en entoesiasties is,
- Wat Engels en/of Afrikaans goed magtig is (skryf en praat),
- Wat rekenaargeletterd is, of minstens nie bang is om te leer nie,
- Wat enige tipe werk sal doen, enige plek, enige tyd, vir solank nodig,...

 

Kwalifiseer jy (min of meer) so ver?

 

FANTASTIES!

 

Vir die regte persoon wag daar 'n 25% aandeel van alle winste!

 

Wil jy 'n aandeel koop?

 

Vergeet dit! Jy kan nie jou pad inkoop nie.
Ek soek nie jou geld nie. Of jy is nommerpas, of nie.

 

... en iemand met 'n bietjie durf!

 

Reg dan, stuur asseblief 'n epos aan my, geen CV nie asseblief:
kom ons tree in gesprek!

 

Rig jou epos aan:
david@mr-music.co.za

Vorige39 van 43Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Telefoon Nommer:0722653963
Selfoon Nommer:0722653963
Faks Nommer:0865882632
Geadverteer deur: Mrmusic.
'n soeknet lid sedert 2011-03-15.
Alle advertensies deur Mrmusic.
Benoni - Gauteng

9790 besigtigings.
Geadverteer op 2011-03-15 10:43:18.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.