Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Plase
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Veiling (plaas te Potchefstroom) aangebied: C & D Thompson » Koop » Plase » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.64Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 20.74Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 23.05Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.64Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.22Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1664Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 19.26Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5081Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.20Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 17.52Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.16Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.28Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.50Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0091Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.73Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 17.52Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0018Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0018Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0602Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0463Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0363Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0839Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0183Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.53Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.77Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.19Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.07Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.02Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.28Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0017Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7876Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0302Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1771Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.02Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.71Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4426Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.78Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.63Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1372Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.72Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.45Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9615Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.84Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.85Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 45.70Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.14Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0047Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.81Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2419Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.02Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2357Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0001
Veiling (plaas te Potchefstroom)  aangebied:  C & D Thompson  Veiling (plaas te Potchefstroom) aangebied: C & D Thompson  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Veiling (plaas te Potchefstroom) aangebied: C & D Thompson

 In opdrag van ons gewaardeerde kliënt Mnr. FD Grimbeek, wat boerdery inperk
weens gesondheidsredes bied ons die plaas Wilgeboom asook Roerende bates te
koop aan op 20 Julie 2016 om 11:00TE plaas Wilgeboom,
POTCHEFSTROOM.


Veilingsvoorwaardes:

Eiendom:
Afskrif van ID asook bewys van adres nodig vir registrasie. 10% Deposito met die val
van die hamer. Waarborge binne 45 dae na bekragtiging. Volledige voorwaardes by Afslaer
beskikbaar. SLEGS 4% KOPERS KOMMISSIE + BTW.


Roerende Bates:
Afskrif van ID asook bewys van adres nodig vir registrasie. R 5000.00 Registrasie deposito.

 

VASTE BATE:
Gedeelte 6, ‘n gedeelte van gedeelte 5 van die
plaas Wilgeboom - Groot 428.6372 Ha


Die plaas bestaan uit:
249 Ha Lande waarvan 49 Ha besproei word en die balans
natuurlike weiding is.


Verdere verbeterings sluit in:
Netjiese 3 Slaapkamer Woonhuis,
3 x 1 Slaapkamer Woonstelle, Afdak vir Motor, Stoorkamer en ‘n Lapa.

Roerende Bates:
Afskrif van ID asook bewys van adres nodig vir registrasie. R 5000.00 Registrasie deposito.
TREKKERS:
1 x 4630 John Deere,
1 x 4960 John Deere,
3 x 4850 John Deere,
1 x 4840 John Deere,
4 x 4430 John Deere,
1 x 4440 John Deere,
3 x 4640 John Deere,
5 x 4020 John Deere,
1 x 3130 JD Trekker Laaigraaf,
1 x 3020 JD Trekker Laaigraaf,
1 x 640 Fiat.
PLOEë:
3 x 4 Skaar MF 49 Balkploeë,
3 x 3 Skaar MF Ploeë,
1 x 4 Skaar MF Ploeg,
1 x Vetsak Aanvoor Ploeg,
2 x 4 Skaar Vetsak Ploeë,
2 x Agrico Beitelploeë,
2 x Klein JD Beitelploeë,
6 x Beitelploeë,
2 x 9 Tand Vetsak Beitelploë
2 x 3 MF Hidroliese Ploeë,
1 x 4 MF Hidroliese Ploeë,
2 x 5 MF Hidroliese Ploeë,
JD Hidroliese 5 Skaar Veteraan
Ploeë.
PLANTER:
3 x 1750 JD 5ry 5vt Planter met
Vloeibare Tanks en Squeeze
Pompe,
1 x Inboet Planter,
2 x Planter Dollie.
STROPERS & TAFELS:
2 x JD A4 Crop Tafel,
2 x JD Mieliekoppe Tafel,
1 x 1680 Case Stroper met Tafel
1 x 644 JD Mielie Tafel & All
Crop Beltjies Tafel,
1 x Slattery Enkel Ry Stroper.
VRAGMOTOR:
1 x Mercedez 1921
WAENS:
3 x LM 10 Ton Waens,
2 x Du Plessis 10 Ton Waens,
1 x Beige Water Wa,
1 x LM 6 Ton Wa,
1 x 8 Ton Wa,
1 x Slattery 8 Ton Wa.
ALLERLEI:
1 x Vetsak Gifspuit met nuwe Jacto Pomp,
4 x Stoffelskoffels 5ry 5vt met Squeeze
Pompe met topbemesting Toestel,
3 x Dieselkarretjies,
6 x Bossiekappers,
1 x Tafelkar
2 x Firefighters,
1 x Lot Skroot,
Kontak:
Denise: 082 416 7838
Charl: 082 335 1320
Hestie: 079 424 5563
Kantoor: 056-515 1181
www.cdthompson.co.za
denise@cdthompson.co.za
Padaanwysings:
Van Potchefstroom neem die Vredefort pad (R54).
Ry vir ongeveer 9 km. Die plaas is geleë aan die linkerkant
(Frans Grimbeek en Seun bord)
GPS:
-26,7750 / 27,1281
Besigtiging slegs per Afspraak.
VASTE BATE:
Gedeelte 6, ‘n gedeelte van gedeelte 5 van die
plaas Wilgeboom - Groot 428.6372 Ha
Die plaas bestaan uit:
249 Ha Lande waarvan 49 Ha besproei word en die balans
natuurlike weiding is.
Verdere verbeterings sluit in:
Netjiese 3 Slaapkamer Woonhuis,
3 x 1 Slaapkamer Woonstelle, Afdak vir Motor, Stoorkamer en ‘n Lapa.

 

 

Kontak:

Denise: 082 416 7838

Charl: 082 335 1320

Hestie: 079 424 5563

Kantoor: 056 515 1181

Vorige11 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plase

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plase.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Wcml fouchè boerdery sal kan kontak.
Geadverteer deur: Wcml fouchè boerdery
Alle advertensies deur Wcml fouchè boerdery.
'n soeknet lid sedert 2016-06-25.
Flamwood - Klerksdorp - Noordwes

3098 besigtigings.
Geadverteer op 2016-06-25 10:59:16.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.