Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Tuiswerk » Deeltyds » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Tuiswerk Tuiswerk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Tuiswerk

 Hi, ek is n enkel mamma wat opsoek is na enige tikwerk of internet werk wat ek kan doen vie n inkomste, ek het nie nou enige aansluitings gelde nie, maar is bereid om my alles te gee en baie hard te werk, indien daar n aansluitings fooi betrokke is kan dit van my eerste inkomste afgetrek word, ek is baie lief vir tik en het genoeg tyd op n dag om al my werk af te handel of om baie tyd aan my werk te spandeer, Asb as enige iemand kan help my e-pos is    annelized3@gmail.com  laat weet my gerus ek sal dit baie waardeur.

Vorige41 van 58Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Deeltyds.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Annelize3 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Annelize3.
'n soeknet lid sedert 2010-05-20
Alle advertensies deur Annelize3.
Christiana - Noordwes

30733 besigtigings.
Geadverteer op 2010-05-20 03:08:03.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.