Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Trekker drywers » Landbou » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Trekker drywers Trekker drywers  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Trekker drywers

Ons is op soek na trekker bestuurders.

Vereistes: Sober gewoontes. Moet geldige rybewys he en ondervinding in die volgende:

Sny / hark / baal sowel as bale uitry en pak.

Bewerking van lande voor plant. Moet kan plant / spuit van gif en kunsmis kan behartig. 

Moet ondervinding he met navigasie stelsels op trekkers en opdragte moet korrek uitgevoer word.

Basies - Ondervinding in algemene plaaswerk is n VEREISTE.

Keuring is baie streng en daar word van n buite instansie gebruik gemaak om die keuring te doen. 

 

Vorige5 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Lkjuanita@gmail.com sal kan kontak.
Geadverteer deur: Lkjuanita@gmail.com
Alle advertensies deur Lkjuanita@gmail.com.
'n soeknet lid sedert 2019-09-19.
Tzaneen - Limpopo

137 besigtigings.
Geadverteer op 2020-02-21 11:38:56.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.