Soek Tuisblad » Soek  » Landbou » Lewende Hawe » Skape » Meatmaster
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Top Meatmaster stoet- en kudde ramme te koop » Lewende Hawe » Skape » Landbou » Soek » soeknet.co.za

Top Meatmaster stoet- en kudde ramme te koop Top Meatmaster stoet- en kudde ramme te koop  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Top Meatmaster stoet- en kudde ramme te koop

R3 000.00
Foto 1: Top Meatmaster stoet- en kudde ramme te koop

Uitnemende kwaliteit van CRC 7147, CRC 7224 en CRC 7180 bloedlyne. 2 tand. Alle kudde- en stoetramme het stambome en is by SA Stamboek geregistreer. Goed aangepas op die Karoo veld. Kudde R3000 en Stoet R8000 rand. Weeg tans tussen 74kg en 90kg. Bel by 0835562828 saans na 7pm. Moet asb nie boodskap los nie, maar sms indien geen antwoord nie. Of e-pos asb by arvdm@sun.ac.za.

Vorige5 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Meatmaster

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Meatmaster.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Arvdm sal kan kontak.
Geadverteer deur: Arvdm
Alle advertensies deur Arvdm.
'n soeknet lid sedert 2012-12-13.
Krugersdorp - Gauteng

16070 besigtigings.
Geadverteer op 2012-12-13 23:43:00.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.