Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

TIKWERK TUIS » Sekretarieel » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

TIKWERK TUIS TIKWERK TUIS  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

TIKWERK TUIS

Foto 1: TIKWERK TUIS

Ek is dringend opsoek na tikwerk wat van die huis af gedoen kan word. Het 24 jaar ondervinding in admin sowel as Tik.

Manuskripte...boeke...kortverhale...besigheidsprojekte en planne.

Het 24 jaar ondervinding in die S A Polisiediens.

Wye opleiding en beskik oor baie kennis oor bree spektrum van enige aard.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Kontak my gerus vir vinnige korrekte en netjiese werk. 

Vorige22 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Sariepeens sal kan kontak.
Geadverteer deur: Sariepeens.
'n soeknet lid sedert 2015-07-28
Alle advertensies deur Sariepeens.
Hennenman - Vrystaat

3169 besigtigings.
Geadverteer op 2015-07-28 07:03:04.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.