Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Tikwerk of data invoer vanaf my huis » Sekretarieel » Besigheid en Sake Indeks » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.43Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 20.52Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 22.72Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.43Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.14Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1633Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 19.09Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0090Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.69Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 17.43Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0018Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0018Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0833Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0181Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.51Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0594Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0459Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0360Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9961Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.74Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.09Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.05Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.25Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0017Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0292Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7797Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1761Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9961Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.65Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4365Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.71Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.48Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1355Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.64Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9507Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.67Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.68Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.41Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.13Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0046Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 45.26Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2387Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9961Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2329Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.71Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0001Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5029Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.18Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 17.43Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.14Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.26Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.48
Tikwerk of data invoer vanaf my huis Tikwerk of data invoer vanaf my huis  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Tikwerk of data invoer vanaf my huis

Ek bied graag my dienste (tikwerk of enige data invoer) vir u aan vanaf my huis. My man bedryf sy eie besigheid waarvan ek die administratiewe en finansiële gedeelte vir hom hanteer. Dit hou my ongelukkig nie die hele dag besig nie en dit sal vir my 'n plesier wees om my verder besig te hou met bogenoemde werk. Ek het vir meer as 9 jaar vir dokters gewerk waar ek hulle mediese verslae getik het en ek het ook apteek voorraad opnames gedoen waarvan die data ingevoer moes word. Hoop ek sal U van hulp kan wees. My werk hanteer ek met absolute proffesionaliteit en deeglikheid. My fooi sal afhang van die tipe werk wat ek sal moet tik of data wat ek sal moet insleutel. Kontak my gerus. Baie dankie.
Vorige2 van 3Volgende
Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Sekretarieel.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Burnedette sal kan kontak.
Geadverteer deur: Burnedette
Alle advertensies deur Burnedette.
'n soeknet lid sedert 2016-07-12.
Gezina - Pretoria - Gauteng

1572 besigtigings.
Geadverteer op 2016-07-12 12:37:17.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!