Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Tikwerk, admin en Boekhou » Advertensie » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Tikwerk, admin en Boekhou Tikwerk, admin en Boekhou  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Tikwerk, admin en Boekhou

R20.00

Is u opsoek na iemand wat u professionele tikwerk, admin of boekhou vir u kan doen?

 Kontak my gerus by : alta.victor1@gmail.com / alta.victor@yahoo.com

Ek doen alle werk vanaf my huis. Ek is professioneel, netjies en kan baie goed by deadlines hou.

 Waar u gestationeer is, is vir my geen probleem nie, tegnologie is nou se dae fantasties.

Enige werk, groot of klein is nie vir my \'n probleem nie.

Ek help u met vriendelikheid en goeie kwaliteit.

 

Vorige15 van 22Volgende
Adverteer nou GRATIS in Advertensie

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Advertensie.

Kontak Alta1 via e-pos
Geadverteer deur: Alta1.
'n soeknet lid sedert 2012-03-09.
Alle advertensies deur Alta1.
Potchefstroom - Noordwes

14104 besigtigings.
Geadverteer op 2012-03-09 11:23:03.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.