Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Akademies
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Tikwerk » Akademies » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Tikwerk  Tikwerk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Tikwerk

Ek doen Afrikaans en Engelse tikwerk vanaf die gerief van my huis en kan help met enige tipe tikwerk insluitend briewe, fakse, eposse, kontrakte, rapporte, sielkundige evaluasies, kopie tikwerk, boeke, handleidings, transkripsiewerk, take, opsommings, handgeskrewe notas, hof dokumente, Powerpoint skyfies, Excel formules en vele meer. Ek is in staat om dokumente elektronies in verskillende formate te produseer byvoorbeeld MS Word, Excel, Powerpoint, Pdf. Ek is seker dat my IT agtergrond 'n aanwins vir enige iemand sal wees aangesien ek ook template (meester dokumente) in Word kan doen. Ek besit my eie skootrekenaar, digitale transkripsie en ander sagteware sowel as HP laserjet drukker. Ons het solar krag en 'n vinnige standvastige internet. Kragonderbrekenings gee my nie 'n hoofpyn nie. Ek is akkuraat, vinnig en betroubaar. Kontak my gerus by jjacobs@wrcs.co.za vir verdere inligting en 'n kwotasie.

 

1 van 7Volgende
Adverteer nou GRATIS in Akademies

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Akademies.

Beveilig jou rekenaar met die beste anti-virus sagteware!
Kontak Jjacobs@wrcs.co.za via e-pos
Geadverteer deur: Jjacobs@wrcs.co.za.
'n soeknet lid sedert 2024-01-22.
Alle advertensies deur Jjacobs@wrcs.co.za.
Nylstroom - Limpopo

379 besigtigings.
Geadverteer op 2024-01-26 09:37:25.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.