Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Testamente, Bestorwe Boedels en Trusts » Regswese » Besigheid en Sake Indeks » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 18.33Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.96Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 22.61Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 11.33Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.08Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1683Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 18.86Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.29Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.56Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0556Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0508Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.37Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.06Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.61Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.18Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0367Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1709Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 47.56Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.51Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.36Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.9943Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2818Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0019Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.18Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7572Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0019Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0002Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5401Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.60Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 18.33Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.21Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0097Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0329Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 18.33Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0019Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0876Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0192Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9957Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9957Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 10.23Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4616Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.40Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9642Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1448Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.39Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.72Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.80Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.85Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9957Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0046Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2416Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 9.16
Testamente, Bestorwe Boedels en Trusts Testamente, Bestorwe Boedels en Trusts  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Testamente, Bestorwe Boedels en Trusts


Bejo Trustees is 'n klein, gevestigde besigheid wat gemoeid is met die opstel van Testamente, bereddering van Bestorwe Boedels en die opstel en registrasie van Trusts. Ons lewer hierdie dienste nie net aan die breë publiek nie, maar ook aan etlike Regs- en Rekenmeestersfirmas. Alle fooie word streng volgens neergelegde tariewe bereken en geen addisionele fooie (soos bv. konsultasie fooie) word gehef nie. Die stigter van die onderneming, Bernie Koch, is reeds sedert 1968 prakties gemoeid in hierdie veld en dryf Bejo Trustees reeds sedert die laat 1990's handel. 
 
Ons werk hoofsaaklik in die jurisdiksie gebied van die Wes-Kaapse Hoë Hof maar het reeds in opdrag van korporatiewe kliënte boedels in ander jurisdiksies beredder.
 
Waar enige boedelbereddering namens Regsfirmas gehanteer word, word alle regswerk (bv. oordrag van eiendom, enige moontlike litigasie, ens.) wat uit die boedel vooortvloei, direk na die betrokke Regsfirma terugverwys. Ook, waar bv. Testamente vir Erfgename in sulke boedels opgestel word, word die betrokke Firma as Eksekuteur benoem indien verlang. Dieselfde prinsiep geld natuurlik ook t.o.v. Rekenmeestersfirmas waar bv. die afhandeling van die oorledene se Inkomstebelasting deur sulke firmas namens die boedel gehanteer sal word. 
 
Ons F.I.C. registrasienommer is: AI/110630/00083. 
 
Kontak Bejo Trustees gerus op 021 553 3760 of info@bejotrustees.co.za vir enige verdere inligting! 
Vorige7 van 11Volgende
Adverteer nou GRATIS in Regswese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Regswese.

Kontak Berni via e-pos.
Telefoon Nommer:+27 (0)21 553 3760
Selfoon Nommer:+27 (0)83 454 3776
Geadverteer deur: Berni
'n soeknet lid sedert 2015-02-10.
Alle advertensies deur Berni.

Melkbosstrand - Kaapstad - Wes-Kaap

2903 besigtigings.
Geadverteer op 2015-02-10 14:43:09.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.