Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Tegnies
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Tegnikus » Tegnies » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Tegnikus Tegnikus  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Tegnikus

Ek het vir Telkom SA gewerk vir 20 jaar.Ek het bedank en is oorsee vir werk.Die mense daar het nie hulle beloftes oor die werk nagekom nie en ek  is nou weer terug in SA.Ek het R24 -000 n maand by Telkom verdien.Ek is n hardwerkende persoon en gee nie om as ek oortyd moet werk nie.Ek het buite as Tegnikus en binne in die call centre gewerk by die Data afdeling.Ek is gewillig om te verhuis dit hoef nie net hier in die Kaap te wees nie.Baie Dankie.My e-pos adres is pierrerossouw@telkomsa.net

Vorige29 van 31Volgende
Adverteer nou GRATIS in Tegnies

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Tegnies.

Kontak Rossoup via e-pos
Geadverteer deur: Rossoup.
'n soeknet lid sedert 2009-09-10.
Alle advertensies deur Rossoup.
Table View - Kaapstad - Wes-Kaap

4672 besigtigings.
Geadverteer op 2009-09-10 16:40:03.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.