Te KoopTE KOOP Graskop Apteek is ‘n gevestigde besigheid vir die afgelope 23 jaar in Mpumalanga. Die kliënte basis is die dorp se mense asook die omliggende “town ships” en dan natuurlik die buitelandse toeriste wat gereeld daar kom toer. Graskop word omring deur wereld bekende besienswaardighede en die Kruger Wildtuin is net ‘n halfuur weg. Indien u belangstel of weet van iemand wat sal, kontak gerus die volgende persone: Chris Genis 013 7671055Willem van Wyk (Rekenmeester): 013 751 3861 | |
|