Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Kinder Boeke
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Sussie en Jakob DVD » Kinder Boeke » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Sussie en Jakob DVD Sussie en Jakob DVD  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Sussie en Jakob DVD

R120.00
Foto 1: Sussie en Jakob DVD

Sussie is 'n kreatiewe kunstenaar wat daarvan hou om goeters te maak, soos Jakob, die sokkiepop, wat sy gemaak het en toe word hy lewendig! Nou kom kuier Jakob elke nou en dan vir Sussie om te kyk wat sy maak, om vir haar die eienaardigste stories te vertel, en om haar bietjie te kom pla!

'n Hele klompie oulike kinders kom loer ook in by Sussie en Jakob...

Episodes:

1. Nuut en oud
2. Lank en kort
3. Hard en sag
4. Oud en jonk
5. Baie en min
6. Groot en klein
7. Ver en naby
8. Bo en onder

 

 


Stories deur Anna Emm.
Met Lorraine du Toit en Deon Lotz.

Vervaardig deur Anna Emm Productions 2012

Vorige8 van 24Volgende
Adverteer nou GRATIS in Kinder Boeke

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Kinder Boeke.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Annaemm sal kan kontak.
Geadverteer deur: Annaemm
Alle advertensies deur Annaemm.
'n soeknet lid sedert 2010-07-19.
Parow - Wes Kaap
Kaart vir Parow,Wes Kaap,Suid Afrika

GPS: -33.9067916, 18.5808115

4076 besigtigings.
Geadverteer op 2012-11-22 09:53:27.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!