Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

stel belang om in hotelwese rigting 'n loopbaan te begin » Hotelwese » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

stel belang  om in hotelwese rigting 'n loopbaan te begin stel belang om in hotelwese rigting 'n loopbaan te begin  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

stel belang om in hotelwese rigting 'n loopbaan te begin

Ek is 'n matrikulant wat graag na my matriek jaar 'n loopbaan in die hotelwese wil aanpak.  Ek het toerisme, ontwerp en verbruikers as vakke en soek na werk waar ek indiens opleiding kan begin. Indien enige iemand my kan help om by die regte persone uit te kom of iemand wat vir my so 'n posisie kan aanbied sal ek dit hoog op prys stel.  Skakel Sonique by 0836619833 of email besonderhede na aranvet@mweb.co.za
Vorige13 van 14Volgende
Adverteer nou GRATIS in Hotelwese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Hotelwese.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Sonique sal kan kontak.
Geadverteer deur: Sonique.
'n soeknet lid sedert 2009-05-05
Alle advertensies deur Sonique.
Prieska - Noord-Kaap

41017 besigtigings.
Geadverteer op 2009-05-05 09:24:50.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.