Soek Tuisblad » Soek  » Boeke » Oudio Boeke
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Speurder Morris Muis gaan skool toe » Oudio Boeke » Boeke » Soek » soeknet.co.za

Speurder Morris Muis gaan skool toe Speurder Morris Muis gaan skool toe  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Speurder Morris Muis gaan skool toe

R80.00
Foto 1: Speurder Morris Muis gaan skool toe

"Speurder Morris Muis gaan skool toe"

Stories:

1. Die raaisel van die appels

2. Die raaisel van die voetstappe

3. Die raaisel van die stukkende potlode

4. Die raaisel van die rooi hartjie

 

Antoinette Louw, beter bekend vir haar rol as Inge destyds in 7de Laan, het nog ‘n CD met kinderstories opgeneem vir bekende produksiemaatskappy, Anna Emm Productions.  Die CD, “Speurder Morris Muis gaan skool toe”, bevat 4 lekkerluisterstories oor Morris Muis, ‘n privaatspeurder, en sy eksentrieke sekretaresse, Alle-kletsie.

Wanneer daar vreemde dinge by die muise se skool gebeur, vra Juffrou Piccolo vir Speurder Morris Muis om te kom help. Saam met sy assistente, Alle-kletsie, los hy weer 4 nuwe raaisels op!

1 van 2Volgende
Adverteer nou GRATIS in Oudio Boeke

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Oudio Boeke.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Annaemm sal kan kontak.
Geadverteer deur: Annaemm
Alle advertensies deur Annaemm.
'n soeknet lid sedert 2010-07-19.
Parow - Wes-Kaap

3654 besigtigings.
Geadverteer op 2013-01-03 15:36:31.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.