Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Soek werk » Ander » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Soek werk Soek werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Soek werk

Foto 1: Soek werk

Goeie dag almal. Ek is opsoek na werk. Ek is 'n 38 jarige man met sober gewoontes. As daar enige iemand is wat my kan help kan julle my kontak op my cell foon: 074 1111 862.

Ek kan basiese elektries doen en kan ook algemene "handyman" werk doen. Ek het ook kennis van die herstel van yskaste en vrieskaste en ook kennis van krokkodile. Het al voorheen op 'n krokkodil plaas gewerk.

Ek het ook kennis van diesel werk. Ek is rekenaar vaardig en het kennis op die herstel van rekenaars. Ek is bereid om nog by te leer. Ek het geen afhanklikes.

Baie dankie vir u tyd.

Groete Gerhard Coetzee. 

 

Vorige14 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Kontak Gerhard mc via e-pos.
Telefoon Nommer:074 11 11 862
Selfoon Nommer:074 11 11 862
Geadverteer deur: Gerhard mc
'n soeknet lid sedert 2018-01-01.
Alle advertensies deur Gerhard mc.

Nelspruit - Mpumalanga

1459 besigtigings.
Geadverteer op 2018-01-02 12:51:17.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!