Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Soek werk op plaas » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Soek werk op plaas Soek werk op plaas  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Soek werk op plaas

R14 000.00

Op soek na werk as n plaasvoorman. Ek is 36 jaar oud wit en getroud en het drie kinders. Ek het kennes van plaaswerk

bv beeste, skaape, mielies, sonneblomme, soyabone en melkery dan ook regmaak van goedere. Ek het ook n code 14 lisensie + pdp.

Ek is woonagtig in Middelburg maar is bereid om te verhuis. Ek is eerlik en opregte mens en my hande staan vir niks verkeerd nie

Kontak my gerus by 0810532756 of 0721559486 baie dankie Freek

[salaris +- R14000 maar is onder handelbaar] 

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Telefoon Nommer:0810532756
Selfoon Nommer:0721559486
Geadverteer deur: Freek jj.
'n soeknet lid sedert 2016-05-15.
Alle advertensies deur Freek jj.
Mineralia - Middelburg (Mpumalanga) - Mpumalanga

1153 besigtigings.
Geadverteer op 2016-07-29 21:22:30.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!