Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Soek werk as Foorman of Plaas Opsigter is beruid om op plaas te bly » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Soek werk as Foorman of Plaas Opsigter is beruid om op plaas te bly  Soek werk as Foorman of Plaas Opsigter is beruid om op plaas te bly  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Soek werk as Foorman of Plaas Opsigter is beruid om op plaas te bly

R20 000.00
Ek is 54 jaar oud met 2 kinders in my sorg.Ek het 35 jaar op die myn gewerk en is weens staf vermindering nou sonder werk.EKwas n toesighouer op die myn en is baie veiligheids bewis. Ek kan enige werk doen.Het ondervinding in motorwerktuigkindige,Sweiswerk Tuinmaak en groente .Ek is grtroud met 2 kinders. my seun het ook sy werk verloor deur staf vermindering. hy is ook hard werkend en het ondervinding met trakkers en Sweis werk.Ons is beruid om op n plaas te bly .Ons is regtig dringend opsoek na werk .eKhet n Bakkie wat ook kan gebruik word .Kan enige plek in Suid Afrika kan werk.Dankie Lourens Nortje
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Las via e-pos.
Selfoon Nommer:0761949158
Geadverteer deur: Las
'n soeknet lid sedert 2014-07-06.
Alle advertensies deur Las.

Sabie - Mpumalanga

1967 besigtigings.
Geadverteer op 2014-07-06 09:32:21.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.