Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soek dringend werk » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

soek dringend werk soek dringend werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

soek dringend werk

R9 000.00
Foto 1: soek dringend werk

Ek is n jong getroude man met dogtertjie ek soek asb dringend plaaswerk met behuising, ek is hardwerkend en eerlik en kan die volgende doen:gesondheid van beeste en skape, kalf grootmaak,kunsmatige inseminasie by beeste en skape, spilpunt besproeiing,kampe, plant,stroop, asook herstel werk op die plaas ,diens van trekkers en implemente. Het ook geldige rybewys. Ek vra net n geleendheid vir n beter toekoms vir my gesin as daar enige iemand is wat kan help sal dit baie wardeur word!
Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Nilta via e-pos.
Telefoon Nommer:0711683792
Selfoon Nommer:0711683792
Geadverteer deur: Nilta
'n soeknet lid sedert 2012-10-08.
Alle advertensies deur Nilta.

Henley On Klip - Gauteng

2354 besigtigings.
Geadverteer op 2013-10-27 15:26:44.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.