Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Hotelwese
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soek dringend na betrekking » Hotelwese » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

soek dringend na betrekking soek dringend na betrekking  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

soek dringend na betrekking

Goeie dag,Ek is Chanelle ek is eerlik,opreg en hardwerkend met diep waardes en beginsels. Ek handhaaf hoe ideale wat ek vertrou ek deur volharding sal bereik. Ek toon n mooi gesindheid van respek teenoor my meerderes,asook goeie samewerking met my gelykes. Ek het verlede jaar matriek geskryf en het in die jaar n kurses gedoen by michellecorp hospitality academy.Ek is dringend opsoek na n betrekking,ek hou baie van natuurlewe die buitelewe en wil graag by n lodge n betrekking bekom,as dit moontlik kan wees met verblyf en etes ingesluit,en as moontlik in die vrystaat omgewing.Baie dankie.
Vorige12 van 15Volgende
Adverteer nou GRATIS in Hotelwese

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Hotelwese.

Selfoon Nommer:0795329979
Geadverteer deur: Chanelle.
'n soeknet lid sedert 2012-07-23.
Alle advertensies deur Chanelle.
Heilbron - Vrystaat

1589 besigtigings.
Geadverteer op 2012-07-23 09:37:18.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.