Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Medies
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Soek dringend n tuisverpleging/inbly posisie! » Medies » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Soek dringend n tuisverpleging/inbly posisie! Soek dringend n tuisverpleging/inbly posisie!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Soek dringend n tuisverpleging/inbly posisie!

R3 000.00
Foto 1: Soek dringend n tuisverpleging/inbly posisie!
Foto 2: Soek dringend n tuisverpleging/inbly posisie!
Foto 1: Soek dringend n tuisverpleging/inbly posisie!
Foto 2: Soek dringend n tuisverpleging/inbly posisie!

hi ek is riana en soek baja dringend iemand om tuis te versorg en ook in te bly.ek is 43 jr oud en verpleeg al sedert 1987,ek bly tans in die eloffsdal area van pta en sal ook verkies as die posisie hier in pta kan wees.ek het geen afhanklikes nie en is enkellopend.ons wit verpleegsters word helemal uitgeskuif en daar is nie meer werk vir ons daar buite nie,so as daar enagiets my pad langs kan kom sal ek dit baie hoog op prys stel.baie baie dankie
Vorige12 van 17Volgende
Adverteer nou GRATIS in Medies

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Medies.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Rientjie sal kan kontak.
Geadverteer deur: Rientjie.
'n soeknet lid sedert 2012-09-05
Alle advertensies deur Rientjie.
Eloffsdal - Moot - Gauteng

18391 besigtigings.
Geadverteer op 2012-09-06 09:17:58.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.