Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

soek bje dringend plaaswerk » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

soek bje dringend plaaswerk soek bje dringend plaaswerk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

soek bje dringend plaaswerk

R12 000.00
My naam rudolf en ek n jong hard werkende man met 7 jaar plaas ondervinding. My ondervindings; kunsmatige inseminasies by beeste en skape, dragtigheid ondersoeke, kalf groot mak, spilpunt besproeiings,onderhou van vleisbeedte,plant en stroop van mielies, diens van trekker en ale algemene herstel werk. Ek het n vrou en dogtertjie en soek n werk wat behuising insluit. Ek kan dadelik ook dadelik begin enige plek. Asb mense en bje dankie dat u tyd gemak het om te lees.
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Nilta sal kan kontak.
Geadverteer deur: Nilta
Alle advertensies deur Nilta.
'n soeknet lid sedert 2012-10-08.
Henley On Klip - Gauteng
Kaart vir Henley On Klip,Gauteng,Suid Afrika

GPS: -26.5362699, 28.0595907

10693 besigtigings.
Geadverteer op 2012-10-09 00:06:44.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.