Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Slypskole vir skrywers » Joernalistiek » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Slypskole vir skrywers  Slypskole vir skrywers  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Slypskole vir skrywers

R750.00
Foto 1: Slypskole vir skrywers

'n Voldag skryfskool aangebied deur bekroonde joernaliste en skrywers. Dit is 'n praktiese skryfskool waar jy werk gebeitel en soms ook geboelie gaan word. In die skryfkuns bestaan daar nie iets soos fyngevoeligheid nie. 

Kursusmateriaal, drink- en eetgoed is by die prys ingesluit. Bespreek jou plek nou! Daar is net plek beskikbaar vir tien skrywers.  

1 van 3Volgende
Adverteer nou GRATIS in Joernalistiek

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Joernalistiek.

Telefoon Nommer:-
Selfoon Nommer:0617899180
Geadverteer deur: Yolandal.
'n soeknet lid sedert 2019-08-13.
Alle advertensies deur Yolandal.
Eldo Manor - Centurion - Gauteng

10 besigtigings.
Geadverteer op 2019-08-13 12:40:48.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.