Soek Tuisblad » Soek  » Troeteldiere » Katte
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Siamese katjies » Katte » Troeteldiere » Soek » soeknet.co.za

Siamese katjies  Siamese katjies  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Siamese katjies

R1 200.00
Foto 1: Siamese katjies
Foto 2: Siamese katjies
Foto 3: Siamese katjies
Foto 4: Siamese katjies
Foto 1: Siamese katjies
Foto 2: Siamese katjies
Foto 3: Siamese katjies
Foto 4: Siamese katjies

Siamese Baba katjies (Lilac Point) beskikbaar. R1 200.

Gebruik `n sandbak, is gewoond aan kinders, is in die huis grootgemaak en hou van drukkies en soentjies. Die babas is ontwurm en ingeënt (1ste inenting). 

Volgende is Nie by prys ingesluit nie: 

BABAS kan geregistreer word by CFSA, Transfer of ownership” sertifikaat is beskikbaar. Kontrak sal geteken word wanneer die baba bestel word.

Skakel Elbie:  0826470130

Vorige16 van 32Volgende
Adverteer nou GRATIS in Katte

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Katte.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Elbie sal kan kontak.
Geadverteer deur: Elbie
Alle advertensies deur Elbie.
'n soeknet lid sedert 2014-09-06.
Burgersdorp - Lichtenburg - Noord Wes Provinsie
Kaart vir Burgersdorp,Lichtenburg,Noord Wes Provinsie,Suid Afrika

GPS: -26.1674504, 26.1647163

4402 besigtigings.
Geadverteer op 2015-10-08 10:26:41.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.