Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom » Toerisme » Besigheid en Sake Indeks » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00
Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom

R585.00
Foto 1: Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom
Foto 2: Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom
Foto 3: Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom
Foto 4: Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom
Foto 5: Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom
Foto 1: Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom
Foto 2: Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom
Foto 3: Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom
Foto 4: Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom
Foto 5: Selfsorg Akkommodasie in Potchefstroom

LOOKnSTAY beskik oor ten volle toegerugste selfsorg woonstelle vir tot 5 gaste.

Ons is gerieflik geleë teen die N12, 4km van Potchefstroom op die Vyfhoek kleinhoewes.  Die NWU is ongeveer  8km van ons en die Mooirivier Mall slegs 5 minute se ry.

Die woonstel is ten volle toegerus met yskas / vrieskas, mikrogolf oond, stoof met potte en panne, braaipan, ketel, TV, braaier ens. Ons voorsien linne en handdoeke. Elke bed word toegerus met een kombers.

Behalwe vir verblyf het ons gaste ook die geleentheid om na ons besondere diere op die plaas te kom kyk. Ons boer met ongewone diere naamlik Ankole Watusi beeste, Gorna Altai bokke, Skilder Persie skape en bietjie wild. Van ons gaste kan gewoonlik nie wag om die kameras uit te haal om sodoende vir hulle familie en vriende van die diere te kan gaan wys nie. Gaste geniet ook om rond te stap op die grond, die Modderdam is ook op ons grond en van die gaste geniet om bietjie te gaan visvang.

 

Kontak ons gerus op 076 839 2323 of e-pos LOOKnSTAY@gmail.com of besoek ons webtuiste by www.looknstay.co.za .


 

1 van 9Volgende
Adverteer nou GRATIS in Toerisme

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Toerisme.

Kontak Looknstay@gmail.com via e-pos.
Selfoon Nommer:0768392323
Geadverteer deur: Looknstay@gmail.com
'n soeknet lid sedert 2012-10-29.
Alle advertensies deur Looknstay@gmail.com.

Potchefstroom - Noordwes

10861 besigtigings.
Geadverteer op 2012-10-29 10:56:08.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.