Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Woonstelle
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai! » Koop » Woonstelle » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 17.64Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 20.74Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 23.05Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 12.64Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 13.22Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1664Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 19.26Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.5081Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.20Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 17.52Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.16Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.28Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.50Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0091Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.73Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 17.52Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0018Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0018Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0602Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0463Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0363Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0839Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0183Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.53Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.77Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.19Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 1.07Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 1.02Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.28Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0017Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7876Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0302Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1771Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 1.02Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.71Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4426Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.78Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 10.63Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1372Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.72Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 6.45Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9615Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.84Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.85Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 45.70Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.14Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0047Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.81Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2419Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 1.02Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2357Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0001
Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai! Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai!  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai!

R1.10
Foto 1: Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai!
Foto 2: Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai!
Foto 3: Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai!
Foto 4: Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai!
Foto 5: Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai!
Foto 1: Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai!
Foto 2: Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai!
Foto 3: Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai!
Foto 4: Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai!
Foto 5: Seeuitsigsig woonstel te koop - sentraal Mosselbaai!

Pragtige woonstel te koop in sentraal Mosselbaai direk vanaf ontwikkelaar!

Geen hereregte!     Geen BTW !     Geen agentekommisie !

Pragtige uitsigte oor die baai ,waar jy die skepe kan sien in en uitgaan en walvisse wat speel na hartelus. 

Stapafstand na die middedorp en hawe, gelee tussen laerskool en hoerskool. 

Twee slaapkamers met een aansuite badkamer(stort) en een aparte badkamer(bad).

Grooot (21 m2) balkon met ingeboude braai en uitsig oor Mosselbaai hawe.

Ruim oopplan sitkamer,eetkamer met groot kombuis en baie kaste,insluitende 'n spens.

Die gebou beskik oor 'n hysbak sowel as 'n gemeenskaplike waskamer met wasmasjiene en tuimeldroers(gebruik daarvan is ingesluit by die levy).

Ten volle omhein met elektriese hekke en 'n wasgoeddraad area ook.

Tandum motorhuis met elektroniese motorhuisdeur.

Byna elke vertrek het uitsig op die see. 

 

Vorige2 van 36Volgende
Adverteer nou GRATIS in Woonstelle

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Woonstelle.

Kontak Chubby via e-pos.
Telefoon Nommer:-
Selfoon Nommer:0826112055
Geadverteer deur: Chubby
'n soeknet lid sedert 2015-10-19.
Alle advertensies deur Chubby.

Mosselbaai - Wes-Kaap

2847 besigtigings.
Geadverteer op 2015-10-19 13:26:11.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!