Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Relationship » Dames soek Mans » Liefde en Vriendskap » Soek » soeknet.co.za

Relationship Relationship  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Relationship

Sorry Julle, die vorige advertensie se email is foutief.  Die een is reg 

Is daar 'n man wat sal belang stel In 'n verhouding / om te trou in die sin van 'n Transaksie / Reeling, nie vir Liefde nie, maar respek en eerlikheid.  Liefde is 'n bree spektrum woord, en ek voel dat 'n mens mekaar kan leer liefkry en dit ervaar bo 'n mens se verwagtinge.  Begin met vriendskap en bou verder van daar af.

Ek gaan binnekort 'n plek nodig benodig om te bly en moontlik 'n nuwe werk.  Ek is opsoek na 'n verhouding en huwelik.

Mans wat belangstel moet Wit mans wees en bo 45 jaar.

Jy moet finansieel standvastig / sterk wees.

Jy moet sober gewoontes he en verkieslik nie rook nie, maar as jy rook sal dit ook OK wees.

'n man wat NIE belang stel in ander en jonger vroue NIE en wat HAPPY IS met wat by die huis vir hom wag.

'n man wat 'n tuis gemaakte kos wardeer.

'n man wat nie sy hand sal lig vir 'n vrou of haar vloek nie.

'n man wat betrokke is en deel in huis duties, sodat 'n mens meer tyd saam kan spandeer. 

 

Ek is NIE 'n trofee vrou of tydskrif girl NIE.  Ek is vrou en het kurwes.  Ek is maklik om mee saam te leef en hou nie van konflik nie.

Ek hou van by die huis wees en sal eerder fliek of my tyd by 'n restaurang deurbring as in klubs of dans plekke.

 

JY KAN MY EMAIL:  wolfgirly0408@gmail.com  

Vorige2 van 22Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Dames soek Mans.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Wolfgirly sal kan kontak.
Geadverteer deur: Wolfgirly.
'n soeknet lid sedert 2016-06-22
Alle advertensies deur Wolfgirly.
Luipaardsvlei - Gauteng

959 besigtigings.
Geadverteer op 2016-06-22 02:27:04.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.