Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Feeste
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

RAMKAT-FEES 2016 » Feeste » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

RAMKAT-FEES 2016 RAMKAT-FEES 2016  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

RAMKAT-FEES 2016

R80.00
Foto 1: RAMKAT-FEES 2016

Laerskool Randfontein bied aan...

RAMKAT-FEES 2016

met Charlize Berg, Ampie, Mwah en Juanita van Jaarsveld

Hekke open 16h00, kom kuier saam tot laat.

Bring gerus u eie kampstoele of komberse.

Hope lekker kos en produktestalletjies!

Kaartjies beskikbaar in die skoolkantoor of by die hekke.

R80-00 volwassenes, R50-00 Laerskool leerlinge en jonger, Kinders onder 2 gratis 

 

Hoop ons sien julle daar!! 

Vir meer besonderhede kontak Mev Herbst tussen 14h00 en 17h00 weeksdae

073 338 8473 

 

1 van 39Volgende
Adverteer nou GRATIS in Feeste

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Feeste.

Telefoon Nommer:0114124400
Selfoon Nommer:0733388473
Geadverteer deur: Reina.
'n soeknet lid sedert 2016-10-10.
Alle advertensies deur Reina.
Randfontein - Gauteng

2407 besigtigings.
Geadverteer op 2016-10-10 14:05:31.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Lewensversekering sakpas in jou taal.