Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Feeste
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Protie Fees » Feeste » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

Protie Fees Protie Fees  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Protie Fees

R100.00
Foto 1: Protie Fees

20 Oktober 2012 is die begin van die Jaarlikse Protie Fees by Laerskool Protearif. Daar is hope vermaak vir groot en klein. Ons het vir Dewald Wasserfall wat op ons buitelug verhoog gaan vertoon met sy treffers soos "Suikerbos" en sy Jakaranda NR1 " Vergeet wat jy weet van liefde". Groot skerm Currie Cup final, Biertuin, Action 20 Krieket toernooi. Hope stalletjies en lekker kos en drank. Volwassenes R100 vir die dag en Skoliere R50. Voorskool is Gratis. Hekke maak 9 uur oop en Dewald sing van 19:30 to 21:00. Bring eie kampstoele vir buitelug konsert. Geen eie verversings. Veilige parkering teen R10 per motor.
Vorige7 van 39Volgende
Adverteer nou GRATIS in Feeste

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Feeste.

Kontak Stokman via e-pos.
Telefoon Nommer:0824278350
Selfoon Nommer:0824278350
Geadverteer deur: Stokman
'n soeknet lid sedert 2012-10-03.
Alle advertensies deur Stokman.

Paardekraal - Gauteng

8716 besigtigings.
Geadverteer op 2012-10-03 13:50:39.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.