Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

PROJEK UBUNTU - WELSYN PROJEK » Ander » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

PROJEK UBUNTU - WELSYN PROJEK  PROJEK UBUNTU - WELSYN PROJEK  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

PROJEK UBUNTU - WELSYN PROJEK

SKENK TWEEDEHANDSE KLERE EN SKOENE (VOLWASSE, KINDER, KLEUTER EN BABA)

MANS EN VROUE KLERE

ALLE GROOTTES

ALLE SKOEN GROOTTES

NIE BEDERFBARE KOS

BRUIKBARE HUIS RAAD EN KLEIN ELEKTRIESE WARE

BABA PRODUKTE EN BENODIGHEDE

SPEELGOED

EETGEREI ENS

HIERDIE IS VIR ONS WELSYN PROJEK, PROJEK UBUNTU WAAR ONS WERKLOSE MENSE, MINDER BEVOORREGTE MENSE, MENSE IN FINANSIELE KRISIS, MENSE IN WIT EN SWART PLAKKERS KAMPE ENS BYSTAAN IN HUL BASIESE BEHOEFTES VIR KOS EN KLERE

BESOEK GERUS ONS WEBWERF WWW.SMALLEINSTEIN.CO.ZA OM MEER OOR DIE PROJEK EN BENODIGHEDE TE LEES

KONTAK ONS BY 074 614 2056 OF INFO@SMALLEINSTEIN.CO.ZA

HIERDIE IS VIR 'N GOEIE DOEL - HELP IEMAND IN NOOD

Vorige38 van 45Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Kontak Smalleinstein via e-pos
Geadverteer deur: Smalleinstein.
'n soeknet lid sedert 2011-09-16.
Alle advertensies deur Smalleinstein.
Elarduspark - Pretoria - Gauteng
Kaart vir Elarduspark,Pretoria,Gauteng,Suid Afrika

12219 besigtigings.
Geadverteer op 2011-09-16 08:51:23.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.