Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Ander
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Professionele egpaar soek werk in Wes Kaap » Ander » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Professionele egpaar soek werk in Wes Kaap Professionele egpaar soek werk in Wes Kaap  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Professionele egpaar soek werk in Wes Kaap

Ons woon tans in Noordwes provinsie.  Beide soek werk in Wes Kaap, en sal verhuis.

Man:  45 jr oud, B & Dr's grd in Teologie, Motiverings konsultant, Spanbou, Onderwyser, Bestuur, Projekbestuur ondervinding, Ontwikkeling van wildsplase, Toerisme, ens.

Vrou:  43 jr oud, tans Tegniese Administrateur by luukse gholf landgoed, het ondervinding in Sekretarieel, PA, Ontvangs, Finansieel.

Ons is albei hardwerkend en 'n aanwins vir enige maatskappy.  Ons het drie kinders, 15, 13 en 6 jr.

U goedgunstige oorweging sal waardeer word.

Charl & Antoinette

Vorige56 van 60Volgende

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Ander.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Boskind sal kan kontak.
Geadverteer deur: Boskind.
'n soeknet lid sedert 2011-08-09
Alle advertensies deur Boskind.
Skeerpoort - Noord Wes Provinsie
Kaart vir Skeerpoort,Noord Wes Provinsie,Suid Afrika

GPS: -26.6638599, 25.2837585

3153 besigtigings.
Geadverteer op 2011-11-20 10:47:05.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.