Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Huise
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE » Koop » Huise » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00
Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE

R1 500 000.00
Foto 1: Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE
Foto 2: Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE
Foto 3: Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE
Foto 4: Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE
Foto 5: Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE
Foto 1: Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE
Foto 2: Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE
Foto 3: Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE
Foto 4: Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE
Foto 5: Pragtige Huis te Koop in MOKOPANE

Pragtige Groot Huis te Koop

Intrek en bly nuut oorgeverf buite,  4 Slaapkamers, sit en eetkamer, studeer kamer, Unieke Kombuis met twee badkamers. Lekker groot vertrekke.

Ekstra woonstel met kombuis en sitkamer, slaapkamer en badkamer ingeboude kaste.

Opwas kamer, groot swembad, visdam en afdakke vir motors.

Pragtig goed versorgde groen tuin en vrugte bome met boorgat.

Heining voor huis, alarm stelsel en Lugverkoelers in huis.

Teelvloere in huis en woonstel.

Vorige18 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Huise

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Huise.

Kontak Anton2015 via e-pos.
Selfoon Nommer:0766660870
Geadverteer deur: Anton2015
'n soeknet lid sedert 2015-10-26.
Alle advertensies deur Anton2015.

Nylpark - Roedtan - Limpopo

3152 besigtigings.
Geadverteer op 2015-10-26 11:15:06.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!