Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Plase
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Pragtige 83 Ha Plaas grond te koop » Koop » Plase » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 14.82Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 16.36Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 18.64Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1369Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 14.87Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 10.05Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 11.19Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 5.58Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4062Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 8.54Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 8.41Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1225Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 3.80Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.11Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 1.14Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 10.79Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 10.81Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 38.74Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 0.9697Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0043Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2572Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9849Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2086Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 7.41Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0486Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0008Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0493Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 7.23Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4438Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 1.85Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.20Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 1.89Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 14.98Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 1.84Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 1.93Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.35Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7668Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0081Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 4.92Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 14.98Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0016Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0016Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0308Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0719Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0162Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.09Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.8446Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9849Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0016Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0396Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1369Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9849
Pragtige 83 Ha Plaas grond te koop Pragtige 83 Ha Plaas grond te koop  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Pragtige 83 Ha Plaas grond te koop

R7 500 000.00
Foto 1: Pragtige 83 Ha Plaas grond te koop
Foto 2: Pragtige 83 Ha Plaas grond te koop
Foto 3: Pragtige 83 Ha Plaas grond te koop
Foto 4: Pragtige 83 Ha Plaas grond te koop
Foto 1: Pragtige 83 Ha Plaas grond te koop
Foto 2: Pragtige 83 Ha Plaas grond te koop
Foto 3: Pragtige 83 Ha Plaas grond te koop
Foto 4: Pragtige 83 Ha Plaas grond te koop

1.      Besonderhede oor eiendom:

Plaasnaam:  Driehoek

Gedeelte 4 van die plaas nr 33 in die Registrasie Afdeling, Mosselbaai, Provinsie Wes-Kaap

Grootte:  83,0940 Ha

Titelaktenommer:  T15883/1972 (Afskrif van Titelakte beskikbaar op versoek)

2.       Eiendomsbeskrywing:

Hierdie enig in sy soort eiendom kom baie selde in die mark! Prentjie-mooi ongerepte natuurlike habitat met die allermooiste en oneidigende berg uitsig asook 'n asemrowende uitsig oor Mosselbaai in die verte.

Die eiendom is gelee 12.5km vanaf Groot Brakrivier op die Friemersheimpad.  Groot Brakrivier is geleë in die middel van die wêreldbekende Tuinroete tussen George en Mosselbaai. Die plaas is + - 40km van George lughawe.

Die plaas is aangrensend aan 'n pragtige fynbos blom-plaas en verskeie ander melkplase.  Daar is ook verskeie wildsplase en vakansie akkommodasies beskikbaar in die area wat dus die eiendom se potensiaal vir besigheid en verhurings opsies eindeloos maak.

Die topografie van die grond wissel van gelyk grond tot klein helling areas asook kloofareas. 

 

3.      Uiteensetting van die grond:

Land en Weidingskampe:  huidiglik in twee groot kampe gedeel

Bewerkbare Lande:  +/- 26 Ha

Bome en fynbosveld:  +/- 57 Ha wat potensiale weiding

Tipe grond:  Hoofsaaklik Leemgrond

Heinings:  Goeie toestand

4.      Beskikbaarheid van Water:

Afkomstigheid van water:  Hoofsaaklik Reenwater.

Besproeing:  Geen

Waterlisensie:  Geen

Grond damme:  Huidiglik 2x Fontein dammetjies wat bietjie aandag kort

Reenval:  Tussen 450mm en 550mm per jaar

Klimaat:  Dit is Hoofsaaklik ‘n Winterreenvalstreek

Munisipale Water:  Daar is n munisipale waterlyn naby aan die plaas.  Die opsie vir aankoppel sal dus moontlik wees. 

5.      Ander verbetering en verdere inligting oor eiedom:

 Geboue & Geriewe:  Daar is tans geen woonhuise, store of werkershuise nie.  Geen Krale en veehanteringsgeriewe kom op plaas voor nie.

Elektrisiteit:  Daar is tans Eskom kraglyne wat oor die grond loop so daars ‘n opsie om ‘n krag-punt te vestig op die eiendom.

Eiendomsbelasting:  Tans R45.87 per maand (Rekening Nommer: 37-000033-005-7)

 

 

6.      Meer oor die Tuinroete:

Die Tuinroete-gebied geniet 'n sagte seeklimaat met matige warm somers en gematigde tot verfrissend-koel winters. Die Tuinroete ontvang van die hoogste gemiddelde jaarlikse reënval in die land, wat veral tydens die winter deur die vogtige seewinde van die Indiese Oseaan ingestroom word.

Die gebied word begrens deur die Outeniekwa- en Tsitsikammaberge en die Indiese Oseaan. Die inheemse Outeniekwa- en Tsitsikammabosse spog met 'n unieke mengsel van Kaapse fynbos en bosse van die gematigde klimaatsone. Voetslaanpaaie en ander aktiwiteite lok 'n groot aantal eko-toeriste.

 

Vorige8 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plase

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plase.

Kontak Carri via e-pos.
Telefoon Nommer:0790924027
Selfoon Nommer:0790924027
Geadverteer deur: Carri
'n soeknet lid sedert 2016-08-06.
Alle advertensies deur Carri.

Grootbrakrivier - Wes-Kaap

2203 besigtigings.
Geadverteer op 2016-08-06 15:38:59.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.