Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Aangebied » Medies
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Posbeskrywing: Mediese Ontvangsdame » Medies » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Posbeskrywing: Mediese Ontvangsdame Posbeskrywing: Mediese Ontvangsdame  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Posbeskrywing: Mediese Ontvangsdame

Kandidaat gesoek vir 'n mediese Onkologie praktyk in Pretoria.

Vereiste: Matriek, nie-roker

Kandidaat moet rekenaarvaardig wees, goeie telefoon etiket, goeie kommunikasie vaardighede aan die dag le. Die persoon moet vinnig kan aanpas by omstandighede asook kan fokus op opdragte wat gelyk gegee word. Die persoon moet met empatie, maar altyd ferm optree en oor die vermoe beskik om afsprake goed te bestuur. Die kandidaat moet 'n gemaklike en beskermde omgewing kan skep. Netheid is belangrik.

Vorige7 van 17Volgende
Adverteer nou GRATIS in Medies

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Medies.

Kontak Curo via e-pos.
Telefoon Nommer:0829038036
Selfoon Nommer:0829038036
Geadverteer deur: Curo
'n soeknet lid sedert 2014-07-09.
Alle advertensies deur Curo.

Glen Harmony - Vrystaat

17396 besigtigings.
Geadverteer op 2014-07-09 22:53:20.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!