Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Pos as plaasvoorman of junior assistent bestuurder gesoek » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Pos as plaasvoorman of junior assistent bestuurder gesoek Pos as plaasvoorman of junior assistent bestuurder gesoek  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Pos as plaasvoorman of junior assistent bestuurder gesoek

R7 000.00
Foto 1: Pos as plaasvoorman of junior assistent bestuurder gesoek

My naam is Eddie.
Ek is 20 jaar oud en is opsoek na plaaswerk.
Ek het ondervinding in saai- en beesboerdery.
Met saaiboerdery het ek die volgende gewasse geplant:
mielies,sonneblom,koring en katoen het ook onder spilpunt geplant en het ook kennis van spilpunte diens en herstel.Het trekkers gery asook n selfaangedrewe stroper maar weet ook hoe om met slattery te stroop.Die planters waarmee ek geplant het was n john deere 7000 planter(3ry 7 voet) met beeste was dit kruisteling gewees met sussex en brahaman waar ek onthoring het gespuit het kastreer brandmerk en tatoeër ens.
Ek het op n plaas groot geword buite bothaville langs die vaalrivier.
Ek sal ook verhuis.
Het n kode 10 rybewys.
Ek is nie bang om met my hande te werk nie en hou daarvan om mense te beindruk met my werk.
Alles wat ek doen,doen ek uit die beste van my vermoë.
Ek leer ook baie vinnig en is rekenaarvaardig.My kontaknommer is 0712766996 indien enige iemand weet van werk asb skakel my.Baie dankie. 

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Selfoon Nommer:0712766996
Geadverteer deur: Edda9.
'n soeknet lid sedert 2016-05-10.
Alle advertensies deur Edda9.
Benfarm - Mpumalanga

1612 besigtigings.
Geadverteer op 2016-05-10 18:20:36.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.