Soek Tuisblad » Soek  » Gemeenskap » Feeste
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Porterville Christusfees » Feeste » Gemeenskap » Soek » soeknet.co.za

Porterville Christusfees Porterville Christusfees  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Porterville Christusfees

R120.00

PORTERVILLE CHRISTUSFEES 2012

9-11 Maart 2012

Die Porterville Christusfees is ‘n gemeenskapsfees met topgehalte musiek
en talle stalletjies. Kunstenaars sluit in: Elvis Blue, Heinz Winckler,
Piet Smit, Neil Büchner, Riana Nel en vele ander. Saterdagoggend geniet
ons ontbyt saam met Jannie de Beer en Sondag sluit Jean Marais die fees af.

Toegang :
Volwassenes: Vrydag R50; Saterdag R100; Sondag gratis; Naweekpakket R120.00
Kinders (leerders): Vrydag R30; Saterdag R60; Sondag gratis; Naweekpakket R70.00

Naweekpakette te koop tot 17 Februarie 2012.

Vir meer inligting, kontak Willie 083 650 1640, of sien die volledige program op www.christusfees.co.za
 
Kaartjies beskikbaar by Computicket.

Vorige9 van 39Volgende
Adverteer nou GRATIS in Feeste

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Feeste.

Kontak Porterville christusfees via e-pos
Geadverteer deur: Porterville christusfees.
'n soeknet lid sedert 2011-08-20.
Alle advertensies deur Porterville christusfees.
Porterville - Wes-Kaap

8907 besigtigings.
Geadverteer op 2012-01-22 23:38:32.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Kry jou lening hier.