Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaaswerkers poste beskikbaar op Skaap, Bees en Saai plaas. » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaaswerkers poste beskikbaar op Skaap, Bees en Saai plaas. Plaaswerkers poste beskikbaar op Skaap, Bees en Saai plaas.  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaaswerkers poste beskikbaar op Skaap, Bees en Saai plaas.

R3 000.00

Ouderdomsgroep: 18-30 jaar. Paartjies sal voorkeur kry. Geen kinders.

Godsdienstige, opregte en hardwerkende persone met sober gewoontes benodig.

Ondervinding nie n vereiste.

1 Jaar kontrak basis.

Selaris: R 3000.00 per maand met bonus aan einde van termyn.

Sluit behuising en etes in.

Stuur asb kontakbesonderhede met 1 blaai cv na viljoenfarming@gmail.com.

Kandidate sal gekontak word vir onderhoude.

Poste onmiddelik beskikbaar.

Vorige9 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Viljoen boerdery sal kan kontak.
Geadverteer deur: Viljoen boerdery
Alle advertensies deur Viljoen boerdery.
'n soeknet lid sedert 2019-12-30.
Burgersdorp - Oos-Kaap

875 besigtigings.
Geadverteer op 2019-12-30 14:57:54.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!