Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

plaaswerk » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

plaaswerk plaaswerk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

plaaswerk

Goeie dag, eks opsoek na plaaswerk groot asb. Ek is bereid om te leer en my beste te gee. Eks 27 en getroud en het 2 kinders. Ek werk op die oomblik op n plaas maar dis nie n vaste werk nie.As daar dalk iemand is wat opsoek is na iemand en my n kans sal gee sal dit waardeer word. Ek is n hardwerkende man en hou van die plaaslewe.
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Kontak Belinda111 via e-pos
Geadverteer deur: Belinda111.
'n soeknet lid sedert 2014-01-15.
Alle advertensies deur Belinda111.
Johannesburg - Gauteng

7139 besigtigings.
Geadverteer op 2014-01-15 13:28:53.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.