Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

PLAASVOORMAN » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

PLAASVOORMAN  PLAASVOORMAN  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

PLAASVOORMAN

R14 000.00

Opsoek na werk as n plaasvoorman. Ek is 36 jaar oud wit en getroud en het drie kinders. EK het kennes vin plaaswerk bv beeste, skaape, mielies, sonneblomme, soyabone

en melkety dan ook regmaak van goedere. Ek het ook n code 14 en pdp. Woonagtig in Middelburg maar is bereid om te verhuis. Ek is eerlike opregte mens en my hande staan

vir niks verkeerd nie. Kontak my gerus by by 0810532756 of 0721559486 baie dankie Freek   [saalaris +- R14000 maar is onder handelbaar]  

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Freek jj sal kan kontak.
Geadverteer deur: Freek jj
Alle advertensies deur Freek jj.
'n soeknet lid sedert 2016-05-15.
Four Ways-Noord - Johannesburg - Gauteng
Kaart vir Four Ways-Noord,Johannesburg,Gauteng,Suid Afrika

1030 besigtigings.
Geadverteer op 2016-05-15 17:38:03.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.