Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaasbestuurpos » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaasbestuurpos Plaasbestuurpos  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaasbestuurpos

R15 000.00

1. Opsoek na bestuurders vir gemengde boerdery.

Ouderdom:  30- 45

- Sober gewoontes.

- Salaris afhangend van ondervinding. 

- Ondervinding in groente, mangoes, spilpunte.

- Behuising inlsuitend water en elektrisiteit word voorsien. 

*Geen kansvatters

Stuur CV aan na vdmerwe@vodamail.co.za 

 

2. Opsoek na bestuurder vir gemengde boerdery.

Ouderdom:  30- 45

- Sober gewoontes.

- Salaris afhangend van ondervinding. 

- Ondervinding in beeste, wild en lusern.

- Behuising inlsuitend water en elektrisiteit word voorsien. 

*Geen kansvatters

Stuur CV aan na vdmerwe@vodamail.co.za 

Vorige20 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Bijamoya19 sal kan kontak.
Geadverteer deur: Bijamoya19
Alle advertensies deur Bijamoya19.
'n soeknet lid sedert 2019-05-14.
Hoedspruit - Mpumalanga

156 besigtigings.
Geadverteer op 2019-05-14 10:04:51.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!