Soek Tuisblad » Soek  » Werk - Gesoek » Landbou
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas werk » Landbou » Werk - Gesoek » Soek » soeknet.co.za

Plaas werk  Plaas werk  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas werk

R15 000.00

Ek n 38 paPvan twee dogters ek het n kontrak met satico plantation timright vir all hulle security want hulle is teen swaziland by lows Creek  ons kontrak is gestop want die gemeenskap vat hulle grond trug.ek was 5 jaar in die french foreign legion.

Het ook na dit vir n paar boere gewerk .goed met diesel engines.drink nie .en is ook nie bang nie .

Wie ookal my n kaans gee salsalSnie spuit wees nie . My kontak nommer is 0795085885 .ek kan net op wjWhatsAp gekry wort weens geen netwerk net wifi .will nie graag met vrou en kids op straat sit nie .

  Was in beheer van 14000 ht .en 500 mense .vir 2 jaar lank almal in my hande gehou .

Adverteer nou GRATIS in Landbou

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Landbou.

Kontak Mikedebeer via e-pos
Geadverteer deur: Mikedebeer.
'n soeknet lid sedert 2018-04-19.
Alle advertensies deur Mikedebeer.
Ermelo - Mpumalanga

826 besigtigings.
Geadverteer op 2018-04-19 07:23:15.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.