Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

Plaas voorman » Plaaswerk » Werk - Aangebied » Soek » soeknet.co.za

Plaas voorman Plaas voorman  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

Plaas voorman

Plaas voorman pos beskikbaar in Standerton omgewing, Mpumalamga.

Vereistes waaraan voldoen moet word:

1) Kode 14 met geldige PDP. 
2) Basiese ondervinding in die verbouing van gewasse-droëlande  en besproeing.
3) Dieregesondheid en kuddebestuur. 
4) Algemene instandhouding van trekkers en implimente. 

Kandidaat moet minstens 5 jaar ondervinding hê. 

Pos beskikbaar vanaf 1 November 2018.

Stuur CV aan na: rooiwal@standerton.co.za
Kontak: 0828559516 / 0825616317 
Vorige11 van 60Volgende
Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plaaswerk.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Wynand ambrosius sal kan kontak.
Geadverteer deur: Wynand ambrosius
Alle advertensies deur Wynand ambrosius .
'n soeknet lid sedert 2018-09-29.
Standerton - Mpumalanga

1561 besigtigings.
Geadverteer op 2018-09-29 18:19:55.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf daai spesiale een.