Soek Tuisblad » Soek  » Eiendom » Koop » Plase
Soek of adverteer na enige iets onder die son in Afrikaans! Karre, huise, implemente, produkte, geselskap, liefde, werk en nog vele meer!

plaas te koop noordkaap » Koop » Plase » Eiendom » Soek » soeknet.co.za

Suid-Afrika, Suid Afrikaanse Rand 1 ZAR = ZAR 1.00 Verenigde State van Amerika, Amerikaanse Dollar 1 USD = ZAR 16.78Europese Unie, Europese Euro 1 EUR = ZAR 19.09Groot Britanje, Britse Pond 1 GBP = ZAR 21.02Switzerland, Switzerse Frank 1 CHF = ZAR 17.86Australië, Australise Dollar 1 UAD = ZAR 11.66Kanada, Kanadese Dollar 1 CAD = ZAR 12.32Japan, Japanese Yen 1 JPY = ZAR 0.1565Maldiewe‐Eilande, Maldiewe‐Eilande Rufiyaa 1 MVR = ZAR 1.09Kolombië, Kolombiese Peso 1 COP = ZAR 0.0046Oman, Omaniese Rial 1 OMR = ZAR 43.62Swaziland, Swazi Lilangeni 1 SZL = ZAR 0.9856Indië, Indiese Rupee 1 INR = ZAR 0.2226Barbados, Barbados Dollar 1 BBD = ZAR 8.39Argentië, Argentynse Peso 1 ARS = ZAR 0.2362Venezuela, Venezueliese Bolivar 1 VES = ZAR 0.0001Macau, Macanese Pataca 1 MOP = ZAR 2.11Nicaragua, Nicaragua Córdoba 1 NIO = ZAR 0.4860Salamo Eilande, Salamo Eiland Dollar 1 SBD = ZAR 2.05Guatemala, Guatemaliese Quetzal 1 GTQ = ZAR 2.18Botswana, Botswana Pula 1 BWP = ZAR 1.44Panama, Panama Balboa 1 PAB = ZAR 16.82Burundië, Burundiese Frank 1 BIF = ZAR 0.0087Guinee, Guineeiese Frank 1 GNF = ZAR 0.0017Sierra Leone, Sierra Leoniese Leone 1 SLL = ZAR 0.0017Georgië, Georgiese Lari 1 GEL = ZAR 5.40Bahamas, Bahamiese Dollar 1 BSD = ZAR 16.82Rwanda, Rwandese Frank 1 RWF = ZAR 0.0176Sjina, Sjinese Yuan 1 CNY = ZAR 2.39Hongarye, Hongaarse Forint 1 HUF = ZAR 0.0537Nigerië, Nigeriese Naira 1 NGN = ZAR 0.0465Armenië, Armeniese Dram 1 AMD = ZAR 0.0343Guyana, Guyanese Dollar 1 GYD = ZAR 0.0804Kroasië, Kroasiese Kuna 1 HRK = ZAR 2.53Wit-Rusland, Wit-Rusiese Roebel 1 BYN = ZAR 6.94Moldawië, Moldawiese Lei 1 MDL = ZAR 0.9810Namibië, Namibiese Dollar 1 NAD = ZAR 0.9856Hong Kong, Hong Kongse Dollar 1 HKD = ZAR 2.17Oesbekistan, Oesbekistaniese Sum 1 UZS = ZAR 0.0016Angola, Angolese Kwanza 1 AOA = ZAR 0.0293Mexiko, Mexikaanse Peso 1 MXN = ZAR 0.7428Servië, Serviese Dinar 1 RSD = ZAR 0.1578Lesoeto, Lesoeto Loti 1 LSL = ZAR 0.9856Samoa, Samoaanse Tala 1 WST = ZAR 6.37Mauritius, Mauritius Rupee 1 MUR = ZAR 0.4175Nederlandse Antilliaanse, Nederlandse Antilliaanse Gulder 1 ANG = ZAR 9.36Bosnië en Herzegovina, Bosnië en Herzegoviniese Mark 1 BAM = ZAR 9.68Algerië, Algeriese Dinar 1 DZD = ZAR 0.1303Poland, Poolse Zloty 1 PLN = ZAR 4.24Zambië, Zambiese Kwacha 1 ZMW = ZAR 0.9351Brunei, Brunei Dollar 1 BND = ZAR 12.04Singapoer, Singapoer Dollar 1 SGD = ZAR 12.05Tunisië, Tunisiese Dinar 1 TND = ZAR 5.79
plaas te koop noordkaap plaas te koop noordkaap  
Deel jou advertensie nou op ander sosiale netwerke. 

plaas te koop noordkaap

Uitstekende 3030ha Bees en Skaap plaas. Idiale plaas om as wildsplaas te omskep. Gelee in die Hay Distrik, Noord Kaap, +/-40km vanaf Griekwastad op die Groblershoop pad. Maklike direkte toegang tot plaas, plaas opstal 1,2km vanaf teerpad. Geen deurpaaie of servetute nie. Grond nie verdeel deur openbare paaie nie en geen grondeise nie. Geen pemanente inwoners. Totale 3030ha is rondom gesif (jakkals proef), het 22 kampe, 10 ingerigte boorgate met vars water (2 Dompel pompe, 8 Windpompe) 10 Damme. Elke kamp he 'n waterpunt. Daar is 3 groot gronddamme, 5 skaapkrale en 1 beeskraal mat laaibank. Daar is 3 tipes vled op die plaas, Digte bosleegtes, Kalaharie sandveld en Rante. Die plaas het honderde Kameeldoring bome, Vaalkamele, Soetdoring bome, Wag 'n Bietjies en Soet Grasveld. Ingesluitende wild, +/-20 Gemsbokke, +/-50 Springbokke, vollop Kudu's, Steenbokke en duikers. Draekrag is 1ha/18GVE Die Plaas het 1 Plaashuis met 4 slaapkamers, 1 badkamer, kombuis, opwas, sitamer, TV kamer, eetkamer en groot stoep. Buite Waskamer, 3 buitegeboue, 3 Skure, en Eskom Krag. 3 Arbeidershuise (2 met krag) Prys R12,000,000.00 - R3960 per ha onderhandelbaar Die volgende vee kan oorgeneem word in lopende eenheid; 1000 ooie, ramme ingesluit, suiplammers gaan toe, 44 koeie, 2 bulle, suipkalwers gaan toe Prys R1,000,000.00 ekstra Toetale prys as lopende eenheid is R13,000,000.00 onderhandelbaar. Kontak Mnr. Steenkamp by 073 303 3080 of 072 285 7459             GEEN AGENTE


  
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Adverteer nou GRATIS in Plase

Kliek hier en Adverteer nou GRATIS in Plase.

Jy sal eers moet aanteken of registreer voordat jy Cs sal kan kontak.
Geadverteer deur: Cs
Alle advertensies deur Cs.
'n soeknet lid sedert 2009-05-09.
Rietfontein - Pretoria - Gauteng

41232 besigtigings.
Geadverteer op 2009-05-09 22:41:53.
WhatsApp Iemand.
 Soek Advertensie
Bederf jou brak!